Redigering is 'n meer omvattende diens as proeflees en benodig gewoonlik meer tyd. Uitleg en stylfoute word reggemaak, feite word nagegaan en verwysings word nagegaan/voorgestel. Na redigering sal u teks dus persklaar wees.
R0.20 tot R2.00 per woord. R40 tot R200 per bladsy. Verwysings nagaan alleenlik: R70 tot R230 per bladsy. Pryse word vasgestel in ooreenstemming met die vlak van uitset benodig en die spesifieke tipe teks. Byvoorbeeld, fiksie is makiliker om te redigeer as 'n akademiese tesis en sal daarom laer geprys wees.
Editing is a more inclusive service than proof reading and usually requires more time. Layout and style inconsistencies are corrected, facts are checked and references are checked/suggested. After editing, your text will be ready for publishing.
R0.20 to R2.00 per word. R40 to R200 per page. Reference checking only: R70 to R230 per page. Prices correllate with the specific type of text and the level of effort required. For example, editing fiction is easier than editing an academic thesis and therfore less will be charged.