About image
AFRIKAANS

Te besig met die syfers om aandag te gee aan woorde? Baie kennis om oor te dra maar nie so gekonfyt met die skrywery nie? Kry eersteklas hulp om 'n professionele beeld van uself of u besigheid te skep!

Vryskut taalpraktisyn vir vertaling (Eng-Afr, Afr-Eng, Duits-Afr), proeflees, redigering en ontwikkeling.  Doen ook vryskut transkribering en stel belang om as tolk op te tree.

My hoof spesialisvelde is opvoedkunde, staatsdiens, en geesteswetenskappe. My wye belangstellings strek van natuurbewaring tot informasie tegnologie. Ek is gekwalifiseer (graad, UP) in Afrikaans, Engels en Duits, en is 'n geregistreerde lid van SAVI. My jare werksondervinding in taalonderwys en die opstel van inligtingsprodukte het my kennis en vaardighede geslyp totdat ek in 2019 besluit het om as onafhanklike taalpraktisyn te begin werk.

                                                               Hoe jy skryf gee vir mense 'n indruk van hoeveel jy omgee


ENGLISH

Too busy with balancing the numbers to get around to working on the words?  A wealth of knowledge to convey but not so skilled in writing? Get top class help to create a professional image of yourself or your business! 

Freelance language practitioner for translation (Afrikaans- English, English-Afrikaans, German-Afrikaans), proof reading, editing, content development. Also do freelance transcribing, and interested in acting as interpreter.

My main speciality fields are education, government service and humanities. My varied interests cover from nature conservation to ICT. I am fully qualified (degree, University of Pretoria) in Afrikaans, English and German and I am a registered member of SATI. During years of work experience in language teaching and compiling of information products, my knowledge and skills were practised and polished until I decided in 2019 to start working as independent language practitioner.

                                                            Good communication contributes directly to success


I BUILT MY SITE FOR FREE USING