Proeflees

Proeflees behels die korrigering van taalgebruik, grammatika en spelling. 

20c - 60c per woord.  R25 - R170 per bladsy.

Proeflees sluit nie die verbetering van uitleg, formaat, styl en feitelike foute in nie.  Indien u die laasgenoemde dienste ook sou benodig, is redigering die aangewese opsie wat u moet kies.


Proof reading includes the correction of language usage, grammar and spelling. 

20c - 60c per word. R25 - R170 per page.

Proof reading does not include the correction of layout, formatting, style and factual errors.  Should you require those services too, please choose the editing option.

I BUILT MY SITE FOR FREE USING